|
Soek jy 'n nommerpas hondjie?

Of het jy jong hondjies wat 'n huis soek?
-
As jy ongewensde werpsels het wat jou besige program omvêr werp,
hondjies tussen 6-8 weke en jy bly in PTA of jy kan die
hondtjies in PTA kry dan sal ek vir hulle huise soek,
selfs al is dit 'n
kruising, praat met Erna daaroor en sy sal toesien dat die hondjies in liefdevolle gesinne 'n tuiste sal vind.
Maak nie saak wie die pa of ma is nie...

'n Hond is jou beste vriend. Al wat hy of sy vra inruil vir onvoorwaardelike
lojaliteit, is jou liefde. Erna spesialiseer daarin om jou en jou viervoetige vriend bymekaar uit te bring.

Enige ander hondenavrae? Maak gerus gebruik van Erna se honde-konsultasiedienste! Kontak Erna by:
 Telefoon: 0833639785 Epos:erna@woefblad.co.za
- Telephone
- 0833639785
- Electronic mail
- General Information:
erna@woefblad.co.za
Webmaster:
loodvisser@vodamail.co.za
|